Modulekode | SLK 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ‘n inleiding ten opsigte van ‘n basiese kennis en begrip van die biologiese basis van menslike gedrag. Die module behels die kernkonsepte en terminologie wat met die biologiese subsisteem verband hou, die reëls en beginsels onderliggend aan biologiese sielkunde en die identifisering van verwantskappe tussen verskillende biologiese sisteme en subsisteme. Verskillende kognitiewe prosesse word bestudeer insluitend persepsie, geheue, denke, intelligensie en kreatiwiteit. Verskeie denkprosesse, soos probleemoplossende, krities-analitiese en integrerende denke word geillustreer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA (Beeldende Kunste) Beeldende Kunste
BA Geesteswetenskappe BA Musiek Musiek BA Opsie: Sportafrigtingswetenskap BA Opsie: Sportsielkunde BA Oudiologie BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BMaatskaplike Werk Maatskaplike Werk BArb Arbeidsterapie BCur Verpleegkunde Hoër Sertifikaat (Sportwet) Opsie: Opvoedkunde BIS Inligtingkunde BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Fisika BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App